top of page
  • Facebook - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

Vervoer

About

  Wat is vervoer?

Ons gebruik verskillende soorte vervoer om van een plek na 'n ander te beweeg en om goed van een plek na 'n ander te vervoer. Daar is baie verskillende soorte vervoer, naamlik land, water, lug en spoor vervoer. Die meeste van ons reis per land op paaie, spoorweë en voetpaaie. Ons gebruik ook voeruie soos vragmotors en treine om goed per land te vervoer.

Pad Vervoer

Water Vervoer

Lug Vervoer

Spoor Vervoer

bottom of page