top of page

Spoorvervoer

Treine loop nie juis op die pad nie, maar val seker ook onder die afdeling van landvervoer.  Treine is gewoonlik gebruik om steenkool te vervoer van plek na plek. In Gauteng kan die mense gebruik maak van die Gautrein wat in 'n paar minute die bestemming sal bereik. Treine wa die algemene vervoer om te gebruik in die vorige jare, maar nou wordmeer padvervoer gebruik.

Elektriese Passiers Trein

Stoom Trein

Steenkool Goedere Trein

Steenkool Trein

Luukse Elektriese Trein

Goedere Trein

bottom of page