top of page

Lugvervoer

"n Mens kan met groot, kommersiële vliegtuie van een stad na ‘n volgende én tussen lande vlieg.  Hierdie vervoer word ook gebruik om die tyd van vervoer te verbeter en te verkort. Lugvervoer is ook een van die veroere wat gebruik word om die meeste mense van een plek na 'n ander heen vervoer.  As die Springbokke Wêreldbeker toe gaan, sien jy altyd die span op die lughawe.

Helikopter

       747

Ruimtetuig

Vegter Helikopter

bottom of page