top of page
Padvervoer
Hierdie tipe vervoer is meer bekend aan ons. Dit behels voertuie wat op paaie beweeg soos vragmotors, taxi’s, busse, motors, motorfietse fietse, ensovoorts. Hierdie vervoer word daagliks gebruik oor die hele wêreld, Mense gebruik dit om by die werk, skole en asook winkels uit te kom. Hier is 'n paar prente van pad vervoer:

Bakkie
Trekker


Fiets
Skop Fiets

Trok


Skool Bus
Moter Fiets

Taxi

bottom of page