top of page

Watervervoer

Sommige is net so groot soos die skepe waarin jy kan vakansie hou, maar word gebruik om goedere van een land na aan ander of tussen stede te verskeep.  Seiljagte gebruik seile om mee te beweeg as die wind waai, maar jy moet jou slag met ‘n spaan ken om ‘n kleiner bootjie – veral ‘n kano – aan die gang te hou. Beweeg bote of skepe net bo-op water?  Nee, duikbote duik en beweeg onder die water… Die spoed van die vaartuig sal bepaal word deur die grote. 

Passiërs Skip

Vragskepe

Submarine

Boot Kaptein

Jetski

Ruberduck

Verskeidenheid

Big Title

bottom of page